Elaine Breet het my as 'n bejaarde, wat 'n moeilike tyd deurgegaan het, bygestaan met verkoop van my huis. Sy het my met deernis hanteer en alles mooi verduidelik met die voltooiing van die vorms. Sy het my ook voortdurend op hoogte gehou van die vordering. Ek sal haar beslis aanbeveel. Ek het groot respek vir haar
Reply from De Villiers & Stenvert Inc
2026.01.23
Baie dankie tannie Annetjie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n plesier om saam met tannie te werk!