Baie tevrede met die diens van Barrier fencing en die hoë kwaliteit van die hek wat hulle vir ons gemaak het. Defnitief die moeite werd om hulle in ag te neem wanneer jy n hek moet laat maak en laat installeer.
Reply from BARRIER - Safety First
2026.04.22
Baie dankie vir die mooi terugvoering.