Mooiste Meisie

mooistemeisie.co.za

Mooiste Meisie Reviews

Excellent rating
4.9
439 reviews Verified
Mooiste Meisie
%title%

%offer%

Reviews ( 439 ) 4.9

Cathleen Mulder
Cathleen Mulder
2024.07.07
recommends
Ek love love looooove die produk. Sukkel al jare om die regte onderlaag te kry en to boooom. Eks super impressed....,
Nicolene Banks
Nicolene Banks
2024.07.02
recommends
The primer and foundation are great, but the foundation brush is not worth it. It cost me R99 and the hair of the brush sits on my face while applying it. I feel ripped paying that money for the brush.
Reply from Mooiste Meisie 2024.07.11
Please WhatsApp us on 067 877 3518 to replace your brush 🌸
Smangaliso Dlamini
Smangaliso Dlamini
2024.06.26
recommends
Tjoooooooo the make up can't wait for my order
Francois Chrisna Kruger
Francois Chrisna Kruger
2024.06.22
not recommends
Ek sal die produk aan geen persoon wat profesioneel of dit vir die heeldag wil dra aanbeveel nie. Met al die social media videos veral met die video waar die meisie dit vergelyk het met estee lauder en se dit is presies dieselfde dit smudge nie dit bly die heeldag toe dink ek nou hoekom nie maar sjoe toe is al my baadjies elke hemp my man se werks klere vol makeup. Dit smudge, 2 ure na application lyk dit of iemand jou gesweep het met n nat waslap met kolle soos dit net af is. Ek is self n makeup artist. Ek het elke stap reg gevolg en dit het net bly afkom. Ek het videos vir hoofkantoor gestuur natuurlik geen refunds of enige iets van die aard nie. Ek moes van randburg af ry krugersdorp toe om van dit te kan kry by n agent wat nie n idea gehad het wat ek nodig het vir my vel nie ek moes n agent in fochville bel om my te help. Ag nee dis regtig n groot gemors. Estee lauder bly maar net die beste.
Chnay Groenewald
Chnay Groenewald
2024.06.20
recommends
This is the best!!!!! I used Catrice and Yardley, i wont turn back! Hope mooiste meisie will stay forever!!!!
Joan Coetzee
Joan Coetzee
2024.06.08
recommends
All Products is good and you get full coverage will recomment to any one fantastic productsπŸ’―πŸ‘Œ
Telisha Lisha Jvv
Telisha Lisha Jvv
2024.05.28
recommends
Cindy van Dalview is my mooiste meisie agent. En wat n plesier is sy nie, ek het my produk gekry en vandag vir die eerste keer aangehad na n begrafnis toe, geen afsmering of patches wat deur skyn nie. Absoluut verlieff op die produk. Dankie soo baie
Angelique Wolmarans
Angelique Wolmarans
2024.05.23
recommends
Ek is mal oor die produkte en ek is gande oor die full cov ! Dit is ook fantasties hoe die produk my vel help met olie wat nou 10keer beter is Dit doen wonders _ Sal dit vir enige dame voorstel !! En die dame wat my gehelp het was werklik great ! Sy help jou met soveel vriendelikheid en sy doen baie moeite om seker te maak jy het die regte match en dat jy happy is met die produk !! Dakie Jacolene by Jacolene's skin care clinic jy is amazing !
Lizelle Harmsen
Lizelle Harmsen
2024.05.14
recommends
Best ever and best prices... It does what It says... Love it so much even if it is my first time using ir
Charne Victor
Charne Victor
2024.05.12
recommends
BEST MOTHER'S DAY GIFT 😍😍😍 Definitely the Best.. I love my Mooiste Meisie products 😍 Belinda Muller (Alberton )was very helpful πŸ’ I would definitely recommend this product to everyone !
Reply from Mooiste Meisie 2024.05.12
Dankie vir die review! πŸ€—πŸ’
Elize Beyleveld
Elize Beyleveld
2024.05.08
recommends
Baie verbaas oor die onderlaag, sal beslis nooit weer iets anders gebruik nieπŸ’•
Danielle Schreuder
Danielle Schreuder
2024.05.02
recommends
Belinda Muller in Alberton was very helpfull and i abselutely love Mooiste Meisies makeup! I always struggled to find the correct color foundation but with Mooiste Meisie there was no struggle at all ! I would defifitely recommend this product to everyone !
Reply from Mooiste Meisie 2024.05.02
Dankie vir die review! β™₯️😊
Isabel Bezuidenhout
Isabel Bezuidenhout
2024.04.30
recommends
Love the coverage. Definitely recommend this product. Lasts the whole day
Michelle Deyzel Bouwer
Michelle Deyzel Bouwer
2024.04.29
recommends
Full coverage in ❀️ great agent always willing to help
Nivi Roopnarain
Nivi Roopnarain
2024.04.29
recommends
Contacted Sanet in the Randburg area, she was so helpful and gracious with the samples. Tried on the matte but wasn't what I was looking for and Sanet then recommended the Glow Hydrating Serum Foundation. This product is absolutely everything. Full coverage, but lightweight, so dewy and refreshing on the skin. I'm was so in love, I ordered the next tube right away. I'm shade 07 which is Caramel. Also, Sanet, thank you my girl, you are such a wonderful soul 🌼
Reply from Mooiste Meisie 2024.04.29
Thank you, you are the best!!!!
Anneke Oberholzer
Anneke Oberholzer
2024.04.26
recommends
die produk maak mooi toe.. maar dit hou glad nie.. oral op my foon en kraag van hemp...
Reply from Mooiste Meisie 2024.04.29
Ek en my agent het vanoggend gesit en gesels gese hoe dit in jou pours gan le so ek het bietjie gespeel dis di primer wat dit doen so probeer soner di primer en lat weet hoe dit dan vi jou werk
Marlene Van Heerden
Marlene Van Heerden
2024.04.22
recommends
best make up ever 5.0 rating
Shihaam Smith Wilson
Shihaam Smith Wilson
2024.04.18
recommends
love your products soooo much.results are life changing .affordable quslity skincare at its best .πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™
Erika Scholtz
Erika Scholtz
2024.04.18
recommends
Dankie vir Leatitia joubert middelburg se agent , wat so mooi gehelp het dat ek regte onderlaag vir my vel kon kies.Eks mal oor julle SPF50 Matte primer.My vel het binne n week verbeter.
Reply from Mooiste Meisie 2024.04.18
Baie dankie vir jou review, waardeer so baie! ❀️
Joan Korff
Joan Korff
2024.04.18
recommends
Leatitia joubert van middelburg is 'n agent wat uit haar pad gaan.ek het 2 onderlae gekoop om te probeer en syt nog een ekstra tester bygegee. Uitstekende diens!
Reply from Mooiste Meisie 2024.04.18
Baie dankie vir jou review πŸ™πŸ» Waardeer so baie! ❀️