Ons gebruik Doggy Oasis al vir baie jare en dit maak ons lewe en ook dié van ons honde BAIE makliker. AL ons BOERBOELE het van kleins af vinnig en maklik geleer om dit te gebruik. Doggy Oasis verseker dat ons hond ALTYD skoon, koue water het om te drink. Dit is 'n produk van goeie kwaliteit en ook verbruikers vriendelik. Ek sal dit beslis aanbeveel vir elke honde-liefhebber wat net die beste vir sy hond wil hê!
Advertisement
Doggy Oasis is an amazing product. We taught our puppy labradors within two weeks to drink from the doggy oasis and now I never have to worry about clean water. It is so convenient and really easy to teach your dogs. I would definitely recommend Doggy Oasis to anyone ? We all need things to make our lives easier and this is one of those things!!