Such an amazing experience. Ewald and his team are always ready with a smile to serve you with a delicious cup of coffee.
Reply from Beleef Café
2024.08.08
Ai Melissa Kruger. Dankie vir jou mooi woorde. Ons probeer 'n glimlag op elke persoon se gesig sit met ons koffie. Hoop ons kon dit vandag vir julle gedoen het. Was 'n groot voorreg. Dankie vir julle getroue ondersteuning.